WESKUS TERAPIE SENTRUM
Welkom by die Weskus Terapie Sentrum. Verskeie terapie dienste onder een dak. Ons sentrum is kinder-vriendelik met ‘n groot buite speel area.
Ons wonde is dikwels die openinge na die beste en mooiste dele van ons. - David Richo
Weskus Terapie Sentrum het n span spesialiste wat reg staan om te help.
Ons Dienste
Spraakterapie
Spraakterapie is ‘n gespesialiseerde diens wat individue met kommunikasie- en spraakafwykings help.
Leesterapie
Leesterapie is ‘n gespesialiseerde diens wat individue help om hul leesvaardighede te verbeter en leesprobleme te oorkom.
Arbeidsterapie
Arbeidsterapie is ‘n gespesialiseerde diens wat individue help om hul optimale vlak van funksionering en onafhanklikheid in hul daaglikse lewens te bereik.
Tutor Hub
Tutor hub beskikbaar vir alle Impaq grade.
Huiswerk Hulp
Gespesialiserde huiswerk hulp deur ‘n gekwalifiseerde onderwyseres wat daagliks besikbaar is.
Berader
Ons ervare geregistreerde berader is hier om jou te ondersteun op jou reis na geestelike welstand en persoonlike groei.