Meer oor ons

Ons is ‘n span professionele terapeute in die hartjie van die Weskus wat passievol is oor kinderontwikkeling en hande vat om verskillende aspekte van ‘n kind se welstand te bevorder.

Ons Spesialiste:

Spraakterapeut- Yolandé Nieuwoudt

Arbeidsterapeut – Janke van der Walt

Opvoedkundige Sielkundige – Ina-Mari van Aarde

Sielkundige Berader – Dalene du Plessis

Leesterapeut – Karen Steyn

Laai Weslander artikel oor ons sentrum hier af:

Terapie Sentrum_Weslander 27 Feb 2020