WESKUS TERAPIE SENTRUM
KONTAK ONS
Ons Besonderhede
As jy enige vrae het oor ons terapiedienste, ekstra wiskunde klasse of ‘n afspraak wil maak, moet asseblief nie huiwer om ons te kontak nie. U kan ons per telefoon, e-pos of deur die kontakvorm op elke lid van Weskus Terapie Sentrum se webblad in te vul. Ons sien uit daarna om van jou te hoor.
Ons Ure
Maandag tot Vrydag
9AM – 5PM
Saterdag
9AM – 2PM
Sondag
Gesluit
Publieke Vakansiedae
9AM – 5PM