LEESTERAPIE

KAREN STEYN

Karen Steyn

Leesterapeut – B.A. (UFS) Hons (Unisa), HOD(N) (Northwest University) MSA(UFS)

Tina Cowley Leessentrum

Geregistreer by (FASA) Franchise Association of South Africa

“`n Leerprobleem is `n Leesprobleem!”

Ons Leessentrum

`n Leerprobleeem is `n Leesprobleem! Leesterapie van graad R tot volwassenes. Leessentrum wat leerders help in talle aspekte om akademiese vordering te verbeter. Algemene aspekte wat akademiese vordering strem en dus tot onderprestasie lei:

  1. Swak / Kort aandagspan
  2. Stadige leer- en werktempo.
  3. Ruimtelike oriëntasie probleme wat verkeerde kopiëring vanaf een posisie in ruimte, bv die skryfbord / toetspapier na `n ander korrek te kopieer.
  4. Begripslees en Spelvermoë
  5. Rentensievermoë a.g.v. geen studieriglyne
  6. Akkuraatheid, wat onnodige foute tot gevolg het.

Ons kan spog met `n akademiese vordering van 40 – 60 %; 70 – 80% en selfs hoër nadat ons met ons unieke metodes terapie verskaf het.

Kontak Besonderhede

082 855 2741

10 Skool Straat, Vredenburg

Stuur my n boodskap